Successfully reported

Ouplaas Town Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wilna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ruim, skoon en netjies. 10 uit 10 vir die gasvryheid. Ons het vrek lekker gebly. Die huisie was perfek vir 'n gesin met 2 kinders. Ons kon lekker braai en het die volgende oggend die beste ontbyt ooit gekry. Die gasvryheid was uit die boonste rakke. Begin met koffie en heerlike koek. Dit het gevoel of ons by familie is. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zetmari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendlike mense. Ons het so lekker gebly en waardeer die moeite baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry, plaasmense, sout van die aarde. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese dorpie en die strate is redelik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elydia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Beslis die gastehuis om in oor te bly. Heerlike verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons ontbyt was uit die boeke. Baie dankie, Koert. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mokokobale Lynn S
1 nag
2.4
Aug 2025

The price charged was too much for the service I received. Water was dripping. The lady was so friendly and welcomed me. The place needs serious renovations both inside (especially kitchen walls, floors and cupboards) and outside (looks abandoned). No security and the fence is too low, and people can easily litter as they pass by. The house is very clean and tidy. Historical art is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Tierck H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Besonderse en heerlike ervaring en alle verwagtinge oortref! Gasvry ontvang, pragtige natuurskoon. Ons het tuisgegaan in die ou, koloniale plaashuisgebou uit sandsteen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel P
1 nag
5.0
Mrt 2023

So lekker gasvry ontvang. Voel so welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Skoon met baie karakter en bietjie ekstra. Uitstekende waarde vir geld. Gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Gemaklike en vriendelike verblyf. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Coetzee Street, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTIzMGUyLWUwNzctNDk2NC05NGZjLTcyOGRiYzQ5Mzk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 18 Coetzee Street Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.806782930111 26.002940833569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang