Successfully reported
+20

Our Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Greenways Road, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Our Place is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth), met 'n privaat en aparte ingang. Dit bied 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat gemak en gerief in 'n huislike omgewing soek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die eenheid lei na 'n lieflike grasperk en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Clint Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 12 Greenways Road, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Our Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Greenways Road, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72222e858622001d5c2d25b0eea1bfd77a375b6edaf0b4ecc4204b8a60059dcf4a19b13ca7191fa82addee35c5868a3294c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Greenways Road Lovemore Heights 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993957247405 25.53471121885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang