Successfully reported

Out in Africa Wildlife Lodge

Wildsplaas
Tau
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge se tema is 'Safari-ervaring 100 jaar gelede.' Vir maksimum privaatheid is die eenhede 50 m uitmekaar, geskei deur dik bos. Elke patio kyk na die Groot 5-wildheining. Die luukse tentsuite beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n klerekas, lessenaar, stoele en dekstoele in, alles op 'n verhoogde houtplatform wat toeganklik is via 'n oprit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Die lodge is in 'n Groot 5-wildreservaat geleë, waar troeteldiere en musiek nie toegelaat word nie.

Die reservaat hef 'n bewaringsfooi, wat gerieflik vooraf betaal kan word.

Die lodge is ten volle versorg en gelisensieer, so gaste word nie toegelaat om hul eie kos of drinkgoed na die perseel saam te bring nie.

Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tshugulu
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge se tema is 'Safari-ervaring 100 jaar gelede.' Vir maksimum privaatheid is die eenhede 50 meter uitmekaar, geskei deur dik bos. Elke patio kyk na die Groot 5-wildheining. Die luukse tentsuite beskik oor ekstra-lengte koninggrootte-bed (opsionele 2 XL-enkelbeddens), 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n klerekas, lessenaar, stoele en dekstoele in, alles op 'n verhoogde houtplatform wat toeganklik is via 'n 4-stap-trap.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Die lodge is in 'n Groot 5-wildreservaat geleë, waar troeteldiere en musiek nie toegelaat word nie.

Die reservaat hef 'n bewaringsfooi, wat gerieflik vooraf betaal kan word.

Die lodge is ten volle versorg en gelisensieer, so gaste word nie toegelaat om hul eie kos of drinkgoed na die perseel saam te bring nie.

Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Patrys Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c24f3a1b1427df7f112278636b9f2ce1d1a428408b81a5a4cff3c95725de6789c3e2f21667f723b1dee93a611e0c0d5530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 22 Patrys Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.363185303541 28.385100235707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang