Out Of Africa
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 de Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 900R1 615 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie rustieke, maar pragtig ingerigte huis is ideaal geleë in die gesogte kusvoorstad Sandbaai, en bied 'n perfekte basis vanwaar jy die beste van die Overberg kan verken. Net 'n kort entjie van die skilderagtige kranspad, Onrus-strand en die strandmeer af, en slegs 5 minute se ry vanaf die hartjie van Hermanus met sy gewilde winkels, restaurante en galerye, bied die omgewing beide gerief en natuurlike skoonheid.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste, met 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens en storte. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel vir ontspanne aande.
Die privaat agtertuin is goed geskik vir buitelewe, met 'n Weber-braai en 'n vuurput – ideaal vir lang, rustige someraande. Gaste kan parkeerplek van die straat af, onbeperkte WiFi en al die noodsaaklikhede vir 'n sorgvrye kuswegbreek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 de Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 de Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang