Successfully reported

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Frederick James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en perfek geleë. Ons was aangenaam verras met die plek sowel as die diens en geriewe wat beskikbaar was. Ons sal beslis weer daar oorbly as ons die Noord-Kaap weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig en heerlik. Die kamers is ruim en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon W
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Comfortable, cozy and neat. The rooms offer everything a traveller needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
1 nag
4.8
Jan 2025

Dankbaar vir 'n bed, stort en veilige bly. Skoon, netjies, goed toegerus, lieflike ontvangs, veilig. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons hond te akkommodeer waarvoor ek oneindig dankbaar is. My hart huil oor die agteruitgang van hierdie dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Perfek vir oorslaap. Ons het kamer 2 gekry. Groot met alles wat jy kan nodig kry. WiFi was baie goed, ek kon al my werk klaar kry. Bed was heerlik! Ek kon selfs laat slaap met geen stoornis van die skool oorkant nie. Die dorpsdammetjie oorkant was egter dolleeg. Hy wag vir die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

It was okay. We needed a place to sleep over and it offered us that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Comfortable overnight stopover with our two kids. A comfortable overnight stay with 2 kids – clean, convenient, and ideal for a stopover en route to our holiday destination. The friendly host made us feel welcome, and we were happy with our experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marjorie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gemaklike kuier met alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik en gasvry ontvang en tjops hanteer. Welgedaan. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
1 nag
5.0
Des 2024

Fantasties lekker! Vriendelik, netjies skoon, awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang