Successfully reported
+55

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo-dorpie Carnavon. Hierdie dorpie is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede, stapafstand vanaf die sakekern en restaurante in die dorp.

Elke eenheid se kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die eenhede het ook 'n dubbelbed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en kookgerei. Die eenhede het ook DStv, lugversorging, waaier, paneelverwarmer, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse. Sommige eenhede het 'n tafel en stoele en 'n stoep met braaigeriewe. Privaat parkeerplek is ook beskikbaar,

Elke eenheid het 'n strykplank en strykyster, insekweerder en nood lampies word voorsien. Haardroërs word op versoek voorsien en 'n wasgoeddiens is eers na 'n verblyftydperk van 3 dae of meer beskikbaar. Die hele kompleks is omhein, goed belig en het toesluitparkeerplek vir elke eenheid.

Braaipakke is op versoek beskikbaar vir diegene wat 'n heerlike organiese Karoo lamstjoppie en wors wil geniet. Let asb. daarop dat rook lodge in die lodge verbode is, maar daar is wel aangewese rook-area buite.

Carnarvon is ook tuiste vir die SKA, 'n radio-teleskoop wat tans onder konstruksie is in die Noord-Kaap as deel van die bie om gasheer te wees vir die "Square Kilometer Array" teleskoop teen Australië. By die baksteenagterplaas kan gaste sien hoe man bakstene bak of besoekers kan die ou Fort besoek, die enigste een in die area, gebou op Carnavon Koppie, waar gaste ook pragtige uitsigte oor die dorp kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Frederick James M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en perfek geleë. Ons was aangenaam verras met die plek sowel as die diens en geriewe wat beskikbaar was. Ons sal beslis weer daar oorbly as on...
Sien meer
Mei 2025
Johlette S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Mei 2025
Helena P
Saam met vriende
5.0
Rustig en heerlik. Die kamers is ruim en baie gerieflik.
Jan 2025
Marjorie D
Gesin met tieners
5.0
Lekker gemaklike kuier met alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik en gasvry ontvang en tjops hanteer. Welgedaan. Sal hulle vir seker aanbeveel.
Des 2024
Gerhard P
5.0
Fantasties lekker! Vriendelik, netjies skoon, awesome!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang