Successfully reported
+55

Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise, geleë in die klein Karoo-dorpie, Carnarvon. Carnarvon is 'n klein dorpie in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Out of Africa bied 8 privaat selfsorg-eenhede wat stapafstand vanaf die sakearea en restaurante geleë is.

Elke eenheid het 'n goed toegeruste, selfsorgkombuis met tee- en koffiemaakgeriewe asook beskuit. Die eenhede is ingerig met óf dubbel- en enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort elk. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, braaipan, broodrooster en toebehore. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, 'n waaier, paneelverwarmer, beddegoed, handdoeke en elektriese komberse in. Sommige van die eenhede het 'n tafel en stoele, en 'n stoep met braaigeriewe, asook privaat parkeerplek.

Elke eenheid het 'n strykplank en strykyster, asook insekweerder, en noodlampe word voorsien. Haardroërs word op versoek voorsien en 'n wasgoeddiens is beskikbaar vir verblyf van 3 dae of meer. Die hele kompleks is omhein, goed verlig en het toesluitparkeerplek vir elke eenheid.

Braaipakke is op versoek beskikbaar vir diegene wat organiese Karoo-lamtjops en -wors wil geniet. Neem asseblief kennis dat die lodge 'n nie-rook instansie is, maar rookareas word buite voorsien.

Carnarvon dien ook as die tuiste van die SKA, 'n radioteleskoop in aanbou in die Noord-Kaap in die poging om die Square Kilometer Array-teleskoop teen Australië aan te bied. By die baksteenwerf kan reisigers kyk hoe die baksteenman bakstene bak of die ou Fort, die enigste in die streek, wat op Carnarvon Koppie gebou is, besoek, wat ook pragtige uitsigte oor die dorp bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Frederick James M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en perfek geleë. Ons was aangenaam verras met die plek sowel as die diens en geriewe wat beskikbaar was. Ons sal beslis weer daar oorbly as on...
Sien meer
Mei 2025
Johlette S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Mei 2025
Helena P
Saam met vriende
5.0
Rustig en heerlik. Die kamers is ruim en baie gerieflik.
Jan 2025
Marjorie D
Gesin met tieners
5.0
Lekker gemaklike kuier met alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik en gasvry ontvang en tjops hanteer. Welgedaan. Sal hulle vir seker aanbeveel.
Des 2024
Gerhard P
5.0
Fantasties lekker! Vriendelik, netjies skoon, awesome!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Out of Africa Lodge - Out of Africa Gastehuise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Zahn Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d79b3dba39b55b127076e709a1beea3c6f410a595b820412d0ff55ad3689a3854ae973175ce1bd4023a06a1195abc7cae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 12 Zahn Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.971721829432 22.132344245911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang