Successfully reported
+77

Out of Africa on Vaal

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Lapa Manzi, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa on Vaal is verskans langs die prentjiemooi Vaalrivier, net 20 km voor die bekoorlike dorp van Parys, op die Vaal Eden grondpad. Ons is 2,5km vanaf Vintage Yard Wedding Venue gelee.

Verblyf word in 6 individueel versierde selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is.

Die oord bied verskeie aktiwiteite soos rivier-binnebandritte, kanovaart en visvang. Gaste kan gebruikmaak van die swembad, braaigeriewe, pooltafel en groot lapa.

Bespreek asb. alle behoeftes met die bestuurder, die personeel is altyd bereid om te help en jou kuier langs die rivier ekstra spesiaal te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liance G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker plekkie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Theo P
Saam met lewensmaat
5.0
Net lekker unwind. Gasvrou baie behulpsaam en gaan uit haar pad om mense te akkommodeer. Woon eenheid netjies, skoon en wat jy nodig het, is daar. Bai...
Sien meer
Mrt 2025
Marié F
Gesin met klein kinders
5.0
Ontvangs was baie vriendelik en jy voel dadelik welkom. Ons het regtig baie lekker gebly.
Mrt 2025
Janine G
Gesin met tieners
5.0
Fantastic getaway. Was the perfect place for an overnight getaway. Ilze was so accommodating. Even though the weather wasn't great, we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jaun V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, almal is baie vriendelik. Baie gerieflik en fantasties uitgelee vir 'n naweek weg, baie vriendelike en behulpsame diens. Het lekk...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 41 Lapa Manzi, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Out of Africa on Vaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Lapa Manzi, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA757d9f98cdeb15dfd400d95f1bee6fc18fc8ebb3be681798acea8ff9700ccfc05c1c645aeb5f59413953957a177777b2e637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 41 Lapa Manzi Vaal Eden 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7800434718 27.565343317752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang