Successfully reported

Vista ORT

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Clinton L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good. The transfer from the airport and back again was great, which was included in the cost. Breakfast was good, except that they ran out of bacon. WiFi was extremely slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd. Sien binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelik en goeie diens. Ek en my man het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld, netjies, skoon en goeie kliëntediens. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Matome L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Best place ever to visit just next to Or Tambo. What a nice place to visit. I will visit again. Breakfast was lekker; it was nice. Reception very friendly, next to Or Tambo for those who like to catch a flight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brizelle Leanne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Stayed one night, service was amazing. Our flight landed really late but they did. Stayed one night, service was amazing. Our flight landed really late but they didn't have an issue with us checking in after 10pm, even sent a shuttle to pick us up from the airport. The breakfast was amazing. They could maybe just work on the hot water; it wasn't too warm, so the shower wasn't a pleasure. But overall, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag
4.4
Aug 2025

Lekker gebly. Skoon en netjies. TV diens en WiFi nie die beste nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Rustige nag beleef. Vriendelike en behulpsame ontvangs en personeel. Die pendeldiens is 'n bonus. Lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ben N
1 nag
4.0
Jul 2025

Baie goed. Besonders goed gebly. Mense was vriendelik en behulpsaam met skoon en gerieflike kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Vista ORT
Ben, Ons is bly jy het lekker gebly en sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms. Baie dankie vir die resensie.

Fanie V
1 nag
3.6
Aug 2025

Goed. Goeie ligging vanaf lughawe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 073
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 073
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 073
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Savannah Road, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIQu67DOlyNbgZaWifrcUDQtCTk0olG0Saeoe3yNssymEJCGUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 073 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 24 Savannah Road Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.126715326436 28.265538339647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang