Successfully reported
+10

Ovendale Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ovendale Garden Cottage is 'n eenslaapkamer-selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 volwassenes in Sabie. Die Sabie-dorpsbuurt is 'n stil, rustige, vreedsame woonbuurt waar gaste dikwels die geroep van die Visarende wat in die kloof woon, sal hoor.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word mits dit vooraf gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, stoof, yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n oopplan-leefarea wat uit 'n eet- en sitkamergedeelte bestaan. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en WiFi word voorsien.

Gaste is welkom om die swembad sowel as die braai- en Lapa-areas te gebruik. Gaste word aangemoedig om hul tyd saam met die 2 vriendelike Spaniels op die perseel te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Ligging

  • 1st Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKZ8kbLpDMuXJ2NrsfZIOnfsNZ27jrGwTuo7q371emlFJJFjGIJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1st Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.101508964705 30.780788219908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang