Over The Edge Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 23 Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Over The Edge Cottage is 'n privaat kothuis wat op die eienaar se perseel in Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Geleë in pragtig aangelegde tuine met panoramiese see-uitsigte.
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n dubbelbed.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense.
Die kothuis het 'n glas-skuifdeur wat lei na 'n dek met braaigeriewe waar gaste pragtige, ononderbroke uitsigte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 113
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Plot 23 Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Over The Edge Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 23 Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang