Over The Moon Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 229 Frederick Drive, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Over The Moon Guesthouse is in Northcliff, Randburg, geleë in 'n omgewingsbeheerde area en bied die wonderlikste uitsigte oor die Johannesburgse skyline en die voorstede van Rosebank & Sandton.
Die kamers wat aangebied word, sluit Executive Suite, Standaard Kamer en Luukse Familie Suite in. Alle kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die meeste van ons kamers het privaat balkonne.
Volledige Engelse Ontbyt is opsioneel teen 'n addisionele fooi beskikbaar. Dit word bedien in die eetkamer, wat aangrensend is aan die gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan. Die gastehuis beskik ook oor 'n biblioteek, 'n mini-gimnasium, asook 'n swembad vir gaste om te gebruik.
Vir die korporatiewe reisiger is daar ook 'n konferensielokaal beskikbaar om te huur. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en lughawe- of privaat vervoer kan ook vir gaste gereël word. Ons het ons eie sonnestelsel en boorgat met water van mineraalgehalte.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 229 Frederick Drive, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 229 Frederick Drive, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang