Successfully reported
+38

Overberg Gems - Lagoon View

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 54, Caledon Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Overberg Gems - Lagoon View is op 'n klein privaat landgoed geleë, 8 km vanaf die gewoel van Hermanus, en spog met asemrowende strandmeer-uitsigte. Hierdie eenheid is ideaal vir gesinsvakansies en watersport-entoesiaste, aangesien gaste die water van die Kleinrivier-strandmeer kan geniet.

Die huis het 3 slaapkamers en 4 badkamers wat geskik is vir tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n gastebadkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en die oorblywende 2 badkamers is ook toegerus met storte. Daar is ook 'n warm buitestort en -bad vir daardie romantiese sterlig-aande.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die huis is perfek vir onthaal met 'n TV met DStv en 'n lieflike stoep waar gaste 'n braai kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Op sonnige dae kan gaste middagetes geniet op die groot dek wat oor die strandmeer uitkyk.

Daar is ook 'n privaat vasmeerplek vir diegene wat hul motorboot wil saambring, en 'n swembad net 'n kort entjie se stap op pad na die strandmeer.

Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natalie & Kevin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 54, Caledon Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overberg Gems - Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 54, Caledon Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc76fa32dc079a8256a84153294510c19afc0f549b32316bdd2a3ddd1063375e09c94d66e9f25253fc9e592a6ea9f436dd8d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 42 5 1 5 Portion 54, Caledon Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409118145581 19.362231194974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang