Successfully reported
+48

Overnight @ Prieska

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Overnight @ Prieska is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap geleë. Die dorp skuil tussen die Doornberge en die magtige Oranjerivier.

Overnight@Prieska bied 'n opsie tussen 'n enkelkamer, dubbelkamer, 2 chalets, of 'n lieflike selfsorgkothuis wat gemaklik 3 tot 5 mense kan akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en 'n swembad vir gaste om te geniet.

Die eiendom is naby die Koppie Natuurreservaat geleë waar gaste visvang, wildkyk en voëlkyk kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mervyn G
Gesin met tieners
5.0
Het lekker gerus na langpad. Alles was skoon en die swembad was 'n treffer vir daai hitte. Was baie lekker, het steelkrag nie eers gevoel nie.
Feb 2025
Adam B
Saam met vriende
5.0
Stop over en route from Calvinia via Upington. Heading to Kimberley. It was good. Good - met our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elinza V
5.0
Eas great, dankie! Baie lekker, dankie!
Des 2024
Debra O
Saam met vriende
5.0
Everything you want after a long day "in the saddle". Nicely equipped, comfortable and clean. A friendly welcome by Charmaine, and assi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Kevin S
Saam met vriende
5.0
Great Prieska stopover destination. Excellent stay, second occasion. Pool was sublime in the desert heat. We had a great lamb chop braa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Niekerk Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Overnight @ Prieska het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066161787bc0de54749456f2738f759ac5af6452fc9c7f74ea046ae00f077565eb8c19530b6abf63820540867e77ac4c5903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Van Niekerk Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.670284775626 22.75311955264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang