Successfully reported
+22

Oxford Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Deputasie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oxford Lodge is in privaat besit en dit is sentraal geleë in Vryheid, KwaZulu-Natal. Dit is naby verskeie winkels, supermarkte, 'n poskantoor en die polisiestasie. Die lodge is in 1990 gestig en die hoofgebou was in 1902 die burgemeester van Vryheid se huis. In 2011 is die lodge gerestoureer en dié luukse bestemming bied 'n rustige atmosfeer omring deur lieflike tuine.

Die meeste van die personeel werk al vir langer as 10 jaar by die lodge en is baie trots daarop, dus is die diens van hoogstaande gehalte.

Verblyf word aangebied in 37 luukse kamers, insluitend dubbelkamers, gesinskamers en kamers met 1 of 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 17, een van die dubbelkamers, is rolstoelvriendelik.

'n Wasgoeddiens kan voorsien word, waar jy jou klere terugkry nog op dieselfde dag. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek beskikbaar, selfs vir busse. Oxford Lodge het konferesiegeriewe vir tot 80 afgevaardigdes en funksiegeriewe vir tot 50 gaste, teen mededingende pryse.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 128 Deputasie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oxford Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 370
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Deputasie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNWFiYzY3LTg3MjEtNDgzMS1iNjFlLWFlMmFkMTc5OWM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 128 Deputasie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.769704427968 30.788984224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang