Successfully reported

Oxnead Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Jacques G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig en in 'n goeie buurt. Die kamer was netjies en skoon en kon 'n uitstekende rus inkry na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Jacques. Dit beteken baie vir ons om sulke positiewe terugvoer te kry.

Annelize O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal enige tyd weer 'n bespreking hier doen. Baie lekker gebly en ek het veilig gevoel. Die plek is lekker naby aan Netcare Pretoria Oos Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie, Annelize, dit was lekker om julle te leer ken. Ek waardeer jou terugvoer baie.

Thea Kusel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Veilig, sentraal, vriendelike bedagsame diens. Veilig, sentraal, vriendelike en bedagsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer baie.

Brenda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Sentraal, stil, veilig, gerieflik. 'n Oulike gastehuis in 'n stil straat. Baie sentraal geleë. Die gasvrou gaan regtig uit haar pad om gaste te akkommodeer en doen baie ekstra moeite. Kamers is baie gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Ons waardeer dit regtig dat jy ons aanbeveel. Die terugvoer beteken baie. Dankie!

Marelize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Heerlike verblyf, goeie ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Marelize, jou positiewe terugvoer beteken baie vir ons.

Christell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie sentraal en veilig. Netjies en baie vriendelik soos gewoonlik! Baie lekker gebly. Veilig en goeie ligging van Netcare Pretoria East Hospitaal waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Christell Waardeer jou terugvoer so baie!

Hannetjie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou was baie vriendelik en sy het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie. Jou terugvoer beteken so baie.

Surina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon en baie rustige omgewing. Baie lekker geslaap. Baie welkom gevoel. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Surina. Ons waardeer jou terugvoer ontsettend baie.

Flossie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike verblyf. Baie vriendelike en aangename gasvrou, gastehuis is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Flossie. Ons waardeer dit dat jy tyd gemaak het om so positiewe terugvoer te gee.

Anzelle F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Klein plekkie maar goed genoeg as jy net wil oornag. Ons het net slaapplek gesoek vir 'n aand uit in die stad en Oxnead was net wat ons nodig gehad het. Dit was perfek vir ons, die twee kamers langs mekaar vir ons en vriende. Ons is vriendelik ontvang en vir seker dat ons voertuig veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie Anzelle. Ek waardeer die terugvoer oor ons twee klein ekonomiese kamers. Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 802 Johanita Street, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNWM1NmE5LTMyYjItNGQxZC1iYzYzLTU5YTI1MGYxN2NmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang