Successfully reported
+52

Oyster Creek Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Point Close, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 005 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oyster Creek Lodge word omring deur die Knysna-lagune met 'n skouspelagtige uitsig oor The Heads in Knysna.

Die selfsorg-lodge met verskeie verdiepings bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers, 6 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het 'n en suite-stort.

Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n solderslaapkamer en het 'n koningingrootte-bed en 'n stort en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die gedeelde kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n tweeplaat-ministoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die ontbyttoonbank of eetkamertafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n kaggel, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi-toegang.

Die houtlodge bied verskeie dekke en balkonne waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsigte, 'n swembad en braaigeriewe kan geniet.

Die inspirasie vir die Lodge se dekor is grootliks verkry uit die omliggende natuurlike skoonheid van die Knysna-woud.

Knysna bied verskeie aktiwiteite soos stap, wandelpaaie, bergfietsry en 4x4-roetes, perdry, visvang en walviskyk tussen Augustus en September. Gaste kan ook 'n veerboot neem en die Featherbed Natuurreservaat verken of die Knysna Olifantpark besoek.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Point Close, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oyster Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 005
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 005
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 10 005
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Point Close, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa860933e2056d3e3057a56a2da3428d01faa5ccdc87fce3660298f7de3d7cae908dc9e5564ed9851792d77c3ed3a317336d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 005 per nag (plek vir 12) 38 5 1 5 1 Point Close The Point 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040136111111 23.015072222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang