Oyster Walk on Main
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Main Street, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oyster Walk on Main is 'n gemaklike tweeslaapkamerwoonstel in die gewilde Oyster Walk-kompleks in Knysna. Die kompleks grens aan die rustige Pledge Natuurreservaat en is sentraal geleë met maklike toegang tot winkels, restaurante en die Knysna Waterfront.
Hierdie woonstel is ideaal vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak.
Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n toonbank met 2 stoele. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir gaste se gerief.
Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV waar gaste kan aanmeld by hul eie Netflix-, Showmax- of ander stroomrekeninge. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met 'n ingeboude braai, perfek om ontspanne aande te geniet.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste.
Die kompleks is goed geposisioneer om Knysna se besienswaardighede te verken. Gaste kan die Knysna Heads, Leisure Island, of die gewilde strande by Buffelsbaai en Brenton-on-Sea besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sorene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 50 Main Street, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Oyster Walk on Main het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Main Street, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang