Oyster Walk
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oyster Walk is in 'n veilige kompleks geleë en is 'n idilliese vakansiebestemming binne maklike bereik van die Knysnarivier. Dit is ideaal vir paartjies, solo-ontdekkingsreisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, of selfs sakereisigers.
Dié kontemporêre woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer en eetarea op die kombuis-eiland. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en ketel. Breekware en eetgerei word voorsien. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv Now (meld in met jou eie besonderhede) en Netflix, en 'n koffietafel. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Die dubbeldeure maak oop na die buite-area wat met 'n eetkamerstel gemeubileer is, ideaal vir 'n al fresco-eetervaring. Buitelugsitplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Vir diegene wat die omliggende area se bekoring wil verken, kan jy doendinge soos rolbal, inkopies, wynproe, swem en eet by nabygeleë restaurante geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Oyster Walk het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang