Successfully reported
+49

OysterCatcher Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

OysterCatcher Self-Catering bied verblyf in Strand, Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan 2 gaste. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.

Eenheid A en B het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie met selfsorggeriewe, 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die verblyf is 'n klipgooi vanaf die strand wat gaste maklike toegang tot die kuslyn bied. Dit bied ook gaste die perfekte basis vanwaar hulle die besienswaardigede in Kaapstad kan verken of ontspan terwyl hulle die strand geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Le Roux & Neuza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink OysterCatcher Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6838a9ac02e857565a778fa1d0e5e30e8263b4651002e014d8c3f2de0dc32235f669022f4f185590d1b2a57c877e0819b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 132 De Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -34.1028894 18.8174126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang