Successfully reported
+8

Ozohere Campingsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjikakaneno Village, Taures Constituency, Erongo
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ozohere Campingsite is geleë op C35 wat die hoofpad is tussen Uis na Khorixas en Twyfelfontein. Die Ugabrivier is 4 km verder geleë en daar is 3 woestynolifante wat rondloop in die area. Ozohere is 'n Otjiherero-naam vir 'n rotsdassie, 'n dier wat baie skaars is wat in die omliggende gebiede van die kampterrein voorkom.

Elke kampplek beskik oor 'n braai-area, waterkrane en 'n ablusieblok met 2 spoeltoilette en 2 storte. 'n Restaurant is op die perseel beskikbaar wat ontbyt, middagete en aandete bied. Maak asseblief seker om vooraf te bespreek.

Die eiendom bied 'n Himba-dorpie, waar gaste die tradisionele lewe van Himbas kan ervaar. Gaste kan ook natuurwandelings na die Ugab-rivier geniet en 'n piekniek geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Middagete beskikbaar
Aandete beskikbaar
Restaurant op die perseel
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vinice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otjikakaneno Village, Taures Constituency, Erongo
  • Gaste dink Ozohere Campingsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjikakaneno Village, Taures Constituency, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa585c5e38aec00fc8687d7727eba408ef748acc8d1c9efa6054830558fb040ac1ef6d7388e34cb17fe0c7f6a241673a328e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Otjikakaneno Village Taures Constituency Erongo 021 201 8901 10:00-16:00 10:00 -20.87768 14.98538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang