Successfully reported
+14

P5 - Black Ginger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

P5 – Black Ginger is 'n villa in Selborne Gholflandgoed, Pennington, wat tot 10 gaste kan akkommodeer wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.

Die villa beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, en 'n ekstra slaaparea vir 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ekstra slaaparea sluit 'n kinderbank vir 2 kinders in. Die en suite-badkamers is soos volg ingerig: die eerste het 'n toilet, bad en stort; die tweede het 'n toilet en bad; en die derde en vierde het elk 'n toilet en stort.

Die kombuis is ingerig vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Bykomende geriewe sluit in DStv Premium, lugversorging, 'n ingeboude braai, 'n gemeenskaplike swembad, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die villa kyk uit oor die 9de baan en bied skilderagtige uitsigte oor die gholfbaan.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c72e6bdd04129bd1c6522da003f5fe37b845c598ca0eed1a3eb812d30967a33f399eb7934942fa8cd61d271734018a6e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) Old Main Road Selborne Golf Estate 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.373973 30.676179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang