Successfully reported
+8

Paaiskloof Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Paaiskloof Gastehuis is 'n lieflike selfsorghuis wat op 'n plaas in die Noord-Kaap geleë is, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie eiendom kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n stapelbed, asook 'n etenstafel met banke.

Buite kan gaste die vuurput geniet en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R31, Farm 148, Ulco, 8390, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb05e0980186adfce79941b1ba08aa99701d2856614bd78ba62bbf652c85123589deb6bb427f7bda469c502ed99f4261a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10) R31 Farm 148 8390 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.188129865172 24.286894347032
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang