Successfully reported

Paardefontein Karoo Stay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wickus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie mooi huisie in die middel van die Karoo. Die ligging en omgewing is baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike en stil verblyf op 'n Karoo plaas. Die 10 km goed onderhoude grondpad vorm deel van die besonderse ervaring. Behuising is pragtig en uiters gerieflik met uitsigte wat jou uitlok na buite. Hierdie oornag vorm vir seker 'n deel van die vakansie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickaum S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Paardefontein bied uitstekende waarde vir geld. Paardefontein is 'n pragtige plek in die Karoo met 'n mooi uitsig en is geleë in 'n veilige omgewing. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Asemrowend, onbeskryflik, fantasties. Was 'n ongelooflike ervaring. Onbeskryflik mooi. Kan miskien pla dat dit 10 km se grondpad is. Maar soos 'n game drive. Bietjie onbeplan om nog 30 min tot my eenheid te ry, veral as dit donker is. Maar 'n top 3 vir 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We will be back. Ons het 'n heerlike week gehad by Klipspringer, ons sal beslis terug wees. Dit is regtig 'n pragtige plekkie en het goed uitgerus en baie lekker gestap en fiets gery. Die vuurput is 'n wenner, het elke aand daar gesit. Die beddegoed was ongelooflik vir die koue dae en dankbaar vir die goeie messe in die kombuis. Die 2 wat vir jou werk, is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandrie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustigheid in luuksheid. Rustigheid, weg van alles. Sterre, skoon lug en net ontspan! Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Relaxing. A beautiful farm in the middle of the great Karoo. A wonderful place to unwind and appreciate being surrounded by the quiet Karoo in all its magnificence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige Karoo natuurskoon met skoon lug. Waterdruk in die stort was swakkerig en bagasie moet ver vanaf parkering na wooneenheid gedra word. Die res was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was a pleasant stay. It's a great stop between Johannesburg and Cape Town. Peter is very responsive and provides accurate details and directions. Just need hot water as we had to take a cold shower with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gerus en die stilte waardeer. Baie lekker gebly. Dit was netjies en stil. Goeie kommunikasie van die eienaar en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71c5e9c1644dfd7cc4280de1aa1b483043e8f8b2f269aaf0d73f6c4fe945c6fbf992566491cea82b7fef4ec7e6ffcb1d68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N1 Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.221028259875 20.695670268616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang