Paardefontein Karoo Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paardefontein Karoo Stay bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Matjiesfontein en Laingsburg, wat dit ideaal vir 'n naweekwegbreek maak.
Verblyf word in 2 lodges, wat skoongemaak word en vir selfsorg toegerus is gebied. 'n Afgeleë kampplek is ook beskikbaar, met ablusiegeriewe. Daar word 'n 4x4-voertuig benodig om toegang tot die kampterrein te kry.
Die Karoo-landskappe bied 'n perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat wil verken, sluit nabygeleë uitstappies 'n skilderagtige rit na die historiese dorpie Matjiesfontein en 'n besoek aan die ruïnes van die "Mostertshoek"-stasie in, naby die plek van 'n historiese spoorwegongeluk wat terugdateer na 16 Augustus 1898. Die verblyf het ook veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N1, Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Paardefontein Karoo Stay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Paardefontein Farm, Farm 144, Portion 3, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang