Paddy's Place
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Magai Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Paddy’s Place is 'n selfsorgvakansie in die idilliese kusdorpie Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom is 'n goeie keuse vir 'n gesin wat op soek is na 'n gemaklike verblyf aan die strand.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders in 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer is in die solder geleë en is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die sesde slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die groot leefarea is gemeubileer met ruim gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die kamers maak oop na 'n oordekte patio wat met buitemeubels gemeubileer is. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n tuin, een klein motorhuis en bykomende parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby die hoofstrand sowel as plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
3 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 35 Magai Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Magai Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang