Paisley & Pomegranate B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paisley & Pomegranate B&B is in die lieflike dorpie Utrecht geleë wat in die Baleleberge skuil. Jy sal omring word deur 'n weelderige tuin wat wemel van voëls. Afgeleë sitareas bied die geleentheid om die voëls se doendinge waar te neem, of om net te ontspan en die atmosfeer te geniet.
Ons bied luukse verblyf in 3 dubbel, en suite-slaapkamers met privaat toegang tot die tuin. Elke kamer is toegerus met 'n platskerm-TV, verwarmer, plafonwaaier, strykplank en stoomyster. koffie- en teemaakgeriewe word ook in die kamers voorsien. WiFi is beskikbaar op die perseel.
Paisley & Pomegranate B&B sluit nie ontbyt by die tarief in nie. Gaste kan ontbyt, middagetepakkies en aandete versoek indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan die geluid van kabbelende water uit die stroompie met sy twee koi-damme geniet, dra by tot die rustigheid van die tuin. Die dorp is heeltemal omring deur 'n wildtuin. ’n Verskeidenheid wildspesies loop vrylik in die dorp rond, veral gedurende die laatmiddag en saans. Rooibokke en koedoes kom gereeld in die waterkrip by ons voordeur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paisley & Pomegranate B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang