Paisley & Pomegranate B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ons B&B is geleë in die pragtige dorpie Utrecht wat tussen die Baleleberge versteek is. In ons welige tuin kan gaste die voëls dophou en die rustige atmosfeer waardeer.
Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbel-, en suite-kamers met privaat toegang tot die tuin. Elke kamer is toegerus met 'n platskerm TV, verwarmer, plafonwaaier, strykplank en -yster. Koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien in die kamers. WiFi is op die perseel beskikbaar.
By Paisley & Pomegranate is ontbyt nie by die tarief ingesluit nie. Gaste kan wel ontbyt, middagetepakkies of aandete vooraf reël.
Die stroom se borrelende water en twee koivisdamme dra by tot ons tuin se rustige atmosfeer. Die dorpie word deur 'n wildreservaat omring, so verskeie wildspesies loop vrylik veral laat smiddae en saans in die dorp rond. Impalas en koedoes kom lê gereeld besoek af by die drinkbak by ons voordeur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paisley & Pomegranate B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Malherbe Street, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang