Successfully reported

Pajama Donkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debbie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

What a gem . The host was so lovely! So much thought had gone into the smaller details. The bed was very comfortable! The area was beautiful. I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende gerieflike blyplek as basis vir toer in omgewing. Sal weer kom. Heerlik gebly vir 6 dae. Langklaas in so 'n gerieflike, netjiese plek gebly met vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gevoel of ons familie kuier baie gerieflik. Eienaar is besonders gasvry. Pajama Donkie is een van die beste oornagverblyf wat ons al besoek het. Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Familie se favourite. Pragtige uitsig. Silver skoon met 5 ster kombuisgeriewe. Free filter coffee, free rusks, free jam. Welcoming chocolate. Comfortable beds. Very well insulated. Extraordinary good value for money.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect. Amazing. Really better than expected. A perfect place in a perfect location. We had the whole little flat to ourselves, which is separate from the hosts' main house. The location is beautiful, peaceful and safe, and still very close to town and the nature reserve (both walking distance). The place has everything you might need, and the hosts have made an effort to make it welcoming. It is a real gem way above its price bracket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Geriewe is pragtig en skoon. Beste gastehuis waarin ek nog oornag het. Ongelooflik lekker soos altyd. Gasvrou maak altyd baie moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lieflike plek. Die plekje is baie smaakvol uitgê met alles wat benodig kan wees. Ons het baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie aangenaam en rustig. Die ontvangs was baie vriendelik. Die huisie is mooi en aangenaam om in te bly. Ons sal beslis weer hier wil wees as ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige gastehuis in lieflike omgewing. Dit is 'n moet as jy in die omgewing is om by Pajama Donkie oor te bly. Baie keurig ingerigte huis met alles wat jy nodig het. Netjies en skoon met 'n lieflike uitsig op die berg. Het ons vriendelik ontvang en al ons vrae oor die omgewing geduldig beantwoord. Kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Perfect for a good and comfortable rest. A lovely cottage, very comfortable and well equipped. A quiet night and a very good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang