Successfully reported
+20

Pajama Donkie

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pajama Donkie is 'n oulike selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Swellendam. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor sonkrag.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike stoele en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kom ontspan in die welige tuin en sit op die stoep agteroor, terwyl jy die tuin en berg-uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Debbie H
Gesin met klein kinders
5.0
What a gem . The host was so lovely! So much thought had gone into the smaller details. The bed was very comfortable! The area was beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
James V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gerieflike blyplek as basis vir toer in omgewing. Sal weer kom. Heerlik gebly vir 6 dae. Langklaas in so 'n gerieflike, netjiese plek gebl...
Sien meer
Okt 2025
Nico V
Gesin met tieners
5.0
Gevoel of ons familie kuier baie gerieflik. Eienaar is besonders gasvry. Pajama Donkie is een van die beste oornagverblyf wat ons al besoek het. Baie ...
Sien meer
Sep 2025
Etienne V
Gesin met tieners
5.0
Familie se favourite. Pragtige uitsig. Silver skoon met 5 ster kombuisgeriewe. Free filter coffee, free rusks, free jam. Welcoming chocolate. Comforta...
Sien meer
Sep 2025
James H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Amazing. Really better than expected. A perfect place in a perfect location. We had the whole little flat to ourselves, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pajama Donkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang