Palesa Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Springbok Avenue, Clayville East, Olifantsfontein, Johannesburg, 1666, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palesa Guest House is strategies geleë in Clayville-Oos, Olifantsfontein, net 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis se uitstekende ligging bied maklike toegang tot al die groot hoofweë en plekke van besigheid en vermaak. Dit is sentraal geleë tussen Johannesburg, Midrand, Pretoria en Sandton.
Verblyf word gebied in 5 kamers, waarvan sommige en suite-badkamers en 'n sitarea het. Daar is 'n TV met sekere kanale in elke kamer. Tariewe sluit 'n heerlike Kontinentale ontbyt en WiFi-internettoegang in wat oral in die gastehuis beskikbaar is. Ander fasiliteite sluit in 'n gastesitkamer, 'n kroeg wat volledig toegerus is by die sprankelende swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is ook 'n konferensiefasiliteit wat ideaal is vir strategie- of spanbousessies.
Die personeel help graag gaste met besprekings vir toere, pendeldienste of skoonheidsbehandelings. Gaste is ook welkom om die personeel van enige ander spesiale vereistes in te lig.
By Palesa Gastehuis is ons nie net gemoeid met verblyf nie. Ons is trots op persoonlike diens volgens die hoogste standaarde, ons gaan uit ons pad om jou gerief te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Samson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 15 Springbok Avenue, Clayville East, Olifantsfontein, Johannesburg, 1666, Gauteng
- Gaste dink Palesa Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Springbok Avenue, Clayville East, Olifantsfontein, Johannesburg, 1666, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang