Successfully reported
+9

Palinggat 53 Stilbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palinggat 52 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamer-eenheid wat binne die veilige Palinggat Resort-sekuriteitskompleks in Stilbaai geleë is.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster, en 'n oondjie en stoof. Die eenheid beskik ook oor 'n privaat onderdakbraai-area en veilige parkeerplek. Linne word voorsien en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oord bied 'n swembad, 'n tennisbaan, 'n pluimbalbaan en 'n wassery, en is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf winkels en die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
M B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek. Ons sal vir seker weer so maak. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies en alles het goed afgeloop met die bespreking en kommunikas...
Sien meer
Sep 2025
Sonia V
Gesin met tieners
5.0
Stilbaai wegbreek. Baie dankie, dit was heerlik! Ons was nie baie by die eenheid nie, maar dit is netjies en het alles wat ons nodig gehad het.
Apr 2025
Marietjie S
5.0
Heerlike vakansie oord om in te bly, stil en veilig. Dit was heerlik gewees. Die gasvrou was baie behulpsaam. Lekker spasie by die braai area. Ons kon...
Sien meer
Mrt 2025
Veronica A
Gesin met tieners
5.0
Only had a one night stay and it was perfect for the purpose of our trip. Ronel was friendly and helpful; everything was tidy and comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Corné N
Gesin met tieners
5.0
Rustig en vreedsaam. Die plekkie was netjies en meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palinggat 53 Stilbaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e601d3a3c06aead22c66b1d1e48691f6da432812a504da16d27b53fe6005bb239ed180c7dda87ec95e8797c0f12ea2fed8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang