Palm Cottage
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Palm Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en 'n addisionele kindermatras is op versoek beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot sy eie privaat omheinde tuin met buitemeubels en braaigeriewe en parkeerplek van die straat af op die perseel. Die eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die treinstasie, asook Muizenberg-strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang