Successfully reported

Palm Inn Guesthouse

Gastehuis
Deluxe kamer
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof of 'n tweeplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamers beskik oor lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie in kamers toegelaat nie. Slegs bespreekte gaste word toegelaat om oornag te bly. Besoekers is beperk tot een per kamer op 'n slag en word nie tussen 21:00 en 08:00 toegelaat nie. Gaste moet geraasvlakke laag hou en die gemak van ander gaste respekteer. Die eienaar woon op die perseel. Daar is trappe op die eiendom. Parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste. Wasgoedgeriewe is op aanvraag beskikbaar. Aangewese braaiplekke is op die perseel beskikbaar. Die swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik van 08:00 tot 20:00. Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesinskamer
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van hierdie kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof of 'n tweeplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamers beskik oor lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie in kamers toegelaat nie. Slegs bespreekte gaste word toegelaat om oornag te bly. Besoekers is beperk tot een per kamer op 'n slag en word nie tussen 21:00 en 08:00 toegelaat nie. Gaste moet geraasvlakke laag hou en die gemak van ander gaste respekteer. Die eienaar woon op die perseel. Daar is trappe op die eiendom. Parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste. Wasgoedgeriewe is op aanvraag beskikbaar. Aangewese braaiplekke is op die perseel beskikbaar. Die swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik van 08:00 tot 20:00. Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c43ead6ecab0eb940a3e7608fdab54b60cb9ae7abcf59160cdaffdc3b0341cc8fadd86992f811029f35941a7307fec1e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 9 Ngoaka Ramatlhodi Street Onverwacht 0555 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.681443402131 27.688959503357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang