Successfully reported

Palm Springs B&B

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.0
Zenda S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Perfek vir een of twee nagte vir werk. Nie vakansie nie. Baie vriendelike mense. Beddens bietjie ongemaklik en storte laag. Hulle het 'n ekstra kamer vir ons werkers gegee teen geen ekstra koste en 'n sekuriteitswag om voertuie op te pas gedurende die nag. Maar alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Sal beslis weer oor slaap. Baie dankie vir julle almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette E
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Vinnige in en uit. Net 'n vinnige oorslaap, is hierdie net genoeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon H
1 nag Besigheidsreis
1.6
Des 2024

Will not make use of the facility again. Terrible, will not recommend to future guests. Accommodation facility must be seriously addressed. Not up to standard. No security gate on the front door is a major concern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Nolwandle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187c7eb967d080ae5e5744890992afae18c06585bf71efb0567c0c79a544d591c4a3fd1211821a2fc18972ae086ca9367a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 74 Ries Avenue Extension 6 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.322596936007 28.138673474863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang