Successfully reported
+21

Palm Springs B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palm Springs is in Butterworth geleë en bied 'n gerieflike en ruim toevlugsoord vir besoekers. Hierdie eiendom is ideaal vir gesinne of groepe en bied oorgenoeg spasie en moderne geriewe vir 'n ontspannende verblyf.

Die gastehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf twee driekwartbeddens, terwyl Kamer 1 met 'n bykomende enkelbed spog. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Alle linne en handdoeke word voorsien, en gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV langs die eetarea. Die gastehuis kan as 'n hele huis aangebied word vir groepe wat saam reis, wat 'n selfsorg-opsie bied indien verlang.

Die plaaslike area bied 'n verskeidenheid doendinge, soos visvang en gholf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Nolwandle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
  • Gaste dink Palm Springs B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187c7eb967d080ae5e5744890992afae18c06585bf71efb0567c0c79a544d591c4a3fd1211821a2fc18972ae086ca9367a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 74 Ries Avenue Extension 6 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.322596936007 28.138673474863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang