Successfully reported

Palm Swift Luxury Accommodation

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Thulani K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Amazing. Very well enjoyed every bit of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige mooi oornag plekkie! Plek is ongelooflik skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Aangenaam. Alles was gerieflik en soos geadverteer. Sal die borge waar die verblyf is op ingaan ook adverteer, want daar is 3 hotelle, maar hulle naam is nie op nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Netjies. Ons het lekker gebly, dankie. Alles was skoon en netjies. Hulle het selfs ontbyt tye aangepas om alle gaste te akkommodeer. Sekuriteit maak die hek self oop, maar maak ook vir almal oop. Geen beheer of net gaste toegang kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Carla A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Was baie gesellig. Kamers was baie netjies en skoon, personeel was vriendelik en professioneel. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2024

Ons was vriendelik verwelkom, maar het ongelukkig nie daar oornag nie. Palm Swift is verskriklik mooi en alles soos die webwerf beskryf. Ons het nie daar geslaap nie omdat ons onveilig gevoel het a.g.v. die ligging. Ek stel voor gaan in 'n groep, maar nie alleen of net 2 persone nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jun 2024

Not good at all. Poor communication between Travel Ground and the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alet W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Baie rustig en netjies. Dit was baie lekker en rustig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Zelise Y
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2022

Was heel fine gewees. Dink die koste vir die geriewe en ontbyt was nie die geld werd nie. Parking is ietwat knap en die feit dat die tuinier kliphard wil vee 7uur die oggend op 'n vakansiedag was nie aangenaam nie! Die venue lê in 'n baie onaangename area en dit was nie genoem nie, natuurlik, erg industrieël. Ontbyt was lekker, maar nie R1800 p/nag werd nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Spoorweg Street, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7mS8EWI1w3pm525nofNOu6ZbX6jn0KfXlvT2BcPF7ds69DVo1V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 3 Spoorweg Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.633240565968 27.786253385319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang