Successfully reported
+17

Palm View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 560 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Palm View is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Ballito oorkant die Granny Pool-strand. Dié verblyf het direkte toegang tot die strand en promenade wat dit die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende maak.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Hierdie 4 slaapkamers het plafonwaaiers en lei na die stoep. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n staanwaaier. Die ander 2 badkamers het storte. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n diepvrieskas in die aparte opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste, 'n kroeg met 'n yskassie, plafonwaaiers en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is 'n lieflike tuin en 'n swembad. Let dat die swembad nie 'n net het nie.

Gaste het toegang tot 'n dubbeltoesluitmotorhuis en oop parkeerplek vir 3 voertuie. Die huis het 'n alarm en afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 362

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 87 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palm View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 560
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 560
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 560
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e28b853433f30a0d0d09ef6a48204cd92abd1a3d265ea60ba5bd6204b37363df1f5108c7f0141e13211bab50ba3069b1b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 560 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 87 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.535944823973 31.220848145394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang