Successfully reported

Palma Christi Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Petrus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was net daar vir een aand maar het baie lekker geslaap. Netjiese kamer en heeltemal geskik vir 'n aand se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynhardt D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Vriendelik, skoon, sentraal en goeie ontbyt. Ja, baie tevrede met die diens, netheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rhona P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantasties. Heerlike verblyf. Die ontbyt was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien R
1 nag
5.0
Des 2017

Baie netjies en gasvryheid. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam gewees. Baie lekker gebly en sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent S
Kort verblyf
4.6
Nov 2016

Goeie gehalte verblyf. Die plek is netjies, die kos fantasties en die diens is van hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Long Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA242c62a86b47023443eb60930d409fcc29e7456de5c53e9dbac6dffffe2a57d8430fa760ce11a4ca7b40c7870c6fe572a138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Long Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.530201387107 20.03611682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang