Successfully reported
+199

Sielerus by Horeb

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Park Street, Corner of Park and Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sielerus by Horeb bied bekoorlike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens. Die verblyf strek oor 3000 m², met 'n groot tuin en bied asemrowende uitsigte op Horebberg. Dit is in 'n rustige en veilige area geleë, stapafstand van die dorp af, maar ver genoeg om rustigheid weg van die gewoel te bied. Met ruimte om tot 16 gaste, insluitend kinders, te akkommodeer, is Sielerus perfek vir gesinsbyeenkomste of uitstappies saam met vriende.

Verblyf word gebied in verskeie privaat selfsorg-eenhede, insluitend Sielerus by Horeb Main House wat 6 gaste kan akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, Palmboom Cottage @ Sielerus by Horeb met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, Mosterdsaad Cottage @ Sielerus by Horeb met slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, en Olyfboom Cottage @ Sielerus by Horeb Clarens met slaapplek vir 3-4 gaste wat bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuise toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige het selfs skottelgoedwassers vir gaste se gerief. Die eenhede het elkeen 'n eetarea en sitarea en van die eenhede het kaggels. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf bied 'n asemrowende uitsig op Horebberg vanuit die leefarea, wat 'n rustige atmosfeer skep. Boonop is die parkeerarea veilig, wat gemoedsrus verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolandé W
5.0
Pragtige plek. Kort verblyf, was lekker met al die vars lug.
Apr 2025
Gerald D
Saam met lewensmaat
5.0
Siels verfrissend en lekker. Die naam Sielerus sê alles. Rustige en private omgewing om na weg te breek en die natuurskoon vanaf jou voorstoep te geni...
Sien meer
Apr 2025
Chantal H
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige area. Ons het baie gemaklik en lekker daar gebly. Het alles wat ons nodig gehad.
Mrt 2025
Anne V
Saam met lewensmaat
5.0
Sielerus is voorwaar rus vir die siel. Baie lekker verblyf gehad. Gasvrou lig jou behoorlik in met al die inligting rondom jou verblyf. Anna het ons v...
Sien meer
Jan 2025
Darren S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, great service, great location safe and secure, host is very friendly. We had an amazing stay at Sielerus by Horeb. The apart...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 77 Park Street, Corner of Park and Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Sielerus by Horeb het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Park Street, Corner of Park and Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ef20ad675c5c1455a11071c23cc64cc3cb1784597d1bc3b9f3b8d63d0829a88e9aa2e74d4d5f64398532d43b2588508573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 77 Park Street Corner of Park and Collett Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522487636716 28.418863983359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang