Successfully reported

Palmboom Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangename verblyf. Sal teruggaan. Heerlike verblyf, mooi, skoon, alles soos foto's. Mooi tuin en rustige opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ek kom weer, die keer met my hele familie. Dit was fantasties! Ek kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Lekker en ontspanne gewees, sommer tuis gevoel. Lekker gebly en was gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilma P
1 nag
2.2
Mei 2025

Netjiese kamer, maar onbedagsame ander gaste versuur verblyf. Daar was 'n groep gaste wat by die gastehuis tuisgegaan het. Hulle het duidelik geen benul gehad van die stil tye wat blykbaar 8 uur saans begin. Hulle het gegil, geskree, op hulle hoeters gele tot 4 uur die oggend wanneer ek self gaan stilmaak het. Toe het die honde in die buurt sonder ophou geblaf a.g.v. die rumoer. So ek was basies heel nag op en vroeg die volgende oggend liefs vertrek. Daar is geen personeel op die perseel wat kon help. Die kamer was gerieflik en netjies, en dit was maklik om 'self check-in' te doen. Mooi buurt.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Annaly B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooi, mooi! Dit is regtig awesome. Ons sal enige tyd weer bespreek. Dit is regtig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lifelike omgewing. Sal weet daar wil oorbly, wanneer ons weer deur Ceres ry. Hoogs aan te beveel! Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
Palmboom Gastehuis
Baie dankie Elza. Ons hoop om jou binnekort weer hier te sien !

Rubeniete S
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Netjies, vriendelike diens. Die studente van Stellenbosch van WPRA het dit baie geniet. Palmboom Gastehuis is netjies, naby die winkels en het 'n lekker ontspan-area. Die seuns wil beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
Palmboom Gastehuis
Baie dankie Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Colleen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Relaxing time. Beautiful quiet guesthouse, clean well ventilated rooms and stunning surroundings. I will definitely recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gemaklik en skoon. Baie vriendelik. Baie gerieflike kamers. Diens baie goed. Sou lekker wees as ons sommer daar kon eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
Palmboom Gastehuis
Dankie Amanda, ons hoop om julle gou weer hier te sien. Gaste is welkom om die vol toegeruste, gemeenskaplike kombuis te gebruik

Rogelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Baie netjies en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
Palmboom Gastehuis
Dankie, Rogelle. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnJc870NnskP8S9NGYpuB5KbSeaZpXSykiIAYmbIamEWVVuDIsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Denne Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369900680407 19.299479830688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang