Successfully reported
+26

Palmboom Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil woonbuurt in die skilderagtige dorpie Ceres.

Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis bestaan uit 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier en gemeubileer is met óf dubbel-, koninggrootte- of enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet asook lugversorging, 'n elektriese kombers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n Wi-Fi-verbinding.

Die gastehuis het 'n verskeidenheid geriewe wat parkeerplek van die straat af, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, 'n swembad, 'n tuin en 'n volledig toegeruste kombuis insluit. Die gastehuis gebruik 'n omskakelaar in die geval van kragonderbrekings.

Besienswaardighede en doendinge om in Ceres te beleef sluit in Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry, en toer deur die area op die outentieke treine van die Ceres Rail Company.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palmboom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnJc870NnskP8S9NGYpuB5KbSeaZpXSykiIAYmbIamEWVVuDIsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Denne Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369900680407 19.299479830688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang