Successfully reported

Palmera Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Freda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waardevol. Gasvrye mense het uit hulle pad gegaan vir ons om nog blyplek te maak vir ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, netjies en skoon. Sal beslis weer inloer. Baie lekker gebly, rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We loved our stay. Our stay was amazing and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandrie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie netjies en veilig. Beslis waarde vir geld. 'n Aircon sal aanbeveel word. Baie lekker gebly, baie netjies en veilig. Sal dit beslis aanbeveel. Daar was wel 'n staande fan, sal dalk 'n aircon voorstel vir die warm seisoen wat volg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandalee L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

N/a. Mooi plek. Netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Redelik, honde in hokke maak dat ek nie weer daar sal oorslaap nie. Ongelukkig was WiFi die hele verblyf af. Kon nie TV kyk nie, kussings is verskriklik hard, alle kussings hard. Kon badkamerdeur net effens oopmaak, teen bed gedruk, kon nie by plugs bykom nie, bedkopstuk was oor dit. Was omgekrap oor honde in hokke by blyplek, hulle teël met Boerboel honde. Upsetting om honde heeltyd te sien in 'n klein spasie sonder gras of bome vir skaduwee. Area is net grond, ons is diere liefhebbers so dit het ons erg omgekrap. Sal self nie weer daar gaan oorbly nie. Buite area vir gaste het net twee tafels, kamers was volgeboek so ons kon nie buite gaan sit nie want daar is 4 of 5 kamers en net 2 masiewe tafels, so al het twee persone daar gesit, wou niemand anders daar gaan sit nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda K
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Wonderlik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3922448436be3c69c09298a265885143865d37f9f83c61003cb8cef776531b1af8f358bff6ead1a318b9da45f699e4e3dd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R24 Farm Waterval 174 Portion 81 1937 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093439259935 27.699895696851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang