Successfully reported

Palmietfontein Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wendy C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beautiful and peaceful. The hosts were incredibly helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Plek waar jy kan rus en asem haal. Piet en Riana het ons behoorlik bederf met hul Karoo boere gasvryheid. Ons het heerlik op die plaas geëet en gekuier. Ek het nog nooit die sterre so sien sprankel in die hemelruim nie. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekkerste boere kos en gasvryheid. Sal beslis weer soontoe gaan. Awesome! Het regtig lekker gebly. Piet en Riana is baie vriendelik en gasvry. Het soos ou vriende gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great farmstay with amazing viewing of stars. Riana and Piet were very welcoming and the overnight stay was great. The room was comfortable, and it is so peaceful out on the farm. The sky was huge and the stars were amazing. Dinner was very good and our hosts were excellent at engaging everyone staying the evening and making it feel like a gathering of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaughn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We enjoyed our one night stay here while travelling from CT to KZN. What a lovely surprise to find this little gem out in Colesburg. The pool was a welcome amenity when we arrived in 40° weather. The hosts were very friendly and welcoming, and Olof is a friendly pooch potato.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Voel soos familie. Heerlik gewees, soos familie en baie rustig. Ligging is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike D
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige verblyf. Kry weer rus vir jou siel! Die Venters is baie gasvry en het my tuis laat voel op die plaas. Pragtige skoon kamers en heerlike kuierareas binne en buite die huis. Sal definitief weer daar oorslaap as ek langpad gaan ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britt Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderful hospitality. Wonderful hospitality and meals en route from Cape Town to Johannesburg, thank you for making our trip memorable through the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doug D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful location with gracious hosts. Lovely stay. Wonderful location and gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rusplek op 'n stil rustige plaas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang