Successfully reported
+22

Palmietfontein Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asb. daarop dat 'n 5,1 km lange grondpad na die gastehuis lei.

Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragtige Karoo-landskap. Verblyf word in 2 gesinskamers gebied, naamlik 'n dubbelkamer en 'n enkelkamer, wat altesaam slaapplek vir 12 gaste het.

Alhoewel daar nie 'n restaurant op die plaas is nie, word maaltye vir ontbyt en aandete op versoek teen 'n ekstra koste bedien.

Palmietfontein is 'n veilige plaas. Gaste kan gaan stap en bene reg na 'n lang dag op die pad en die rustigheid van die Karoo geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wendy C
Saam met vriende
5.0
Beautiful and peaceful. The hosts were incredibly helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Plek waar jy kan rus en asem haal. Piet en Riana het ons behoorlik bederf met hul Karoo boere gasvryheid. Ons het heerlik op die plaas geë...
Sien meer
Aug 2025
Willie J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste boere kos en gasvryheid. Sal beslis weer soontoe gaan. Awesome! Het regtig lekker gebly. Piet en Riana is baie vriendelik en gasvry. Het soo...
Sien meer
Jan 2025
Len S
Saam met lewensmaat
5.0
Great farmstay with amazing viewing of stars. Riana and Piet were very welcoming and the overnight stay was great. The room was comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shaughn S
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our one night stay here while travelling from CT to KZN. What a lovely surprise to find this little gem out in Colesburg. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Palmietfontein Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang