Successfully reported

Palms Gastehuis

Ivy Room
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié bekostigbare oopplan-familie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en twee kinders. Dit het 'n dubbelbed en enkelbed met uitrolmatras. Daar is 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die slaapkamer is daar 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n enkelplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, DStv en KykNet in. Daar is ook lugversorging, 'n privaat stoep met privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Kragopwekker skakel outomaties aan in die geval van kragonderbrekings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

'n Selfbedien ontbyt is ingesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdakrondawel
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, ketel, asook 'n wasmasjien toegerus. Daar is lugversorging, TV met die DStv en KykNet, asook WiFi. Die Rondawel het 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n kragopwekker skakel outomaties aan tydens kragonderbrekings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

'n Selfbedien ontbyt is ingesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Butterfly Room
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Butterfly Room is die nuutste toevoeging tot The Palms Guest House. Dit is 'n gerieflike dubbelkamer met kitchenette insluitend basiese kombuisware in die kamer en en-suite stort en toilet. Veilige parkering is beskikbaar reg voor die kamer met plek vir 'n sleepwa langsaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Huisreëls

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

'n Selfbedien ontbyt is ingesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm Room
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n uitsig oor die swembad en is toegerus met 'n dubbelbed en tafel met twee stoele Die groot en-suite badkamer het 'n stort en 'n bad. 'n Matras vir 1 kind of 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die minikombuis vorm deel van die kamer en het 'n yskas, mikrogolf, enkelplaatstoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, DStv, KykNet, lugversorging, veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe in. 'n Kragopwekker skakel outomaties aan wanneer daar kragonderbrekings is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

'n Selfbedien ontbyt is ingesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cosy Corner
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste, en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n ekstra matras is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n ketel ,asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, DStv, KyKnet, veilige parkeerplek agter elektroniese hekke, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in. Daar is ook 'n kragopwekker wat outomaties aanskakel in geval van kragonderbrekings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

'n Selfbedien ontbyt is ingesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang