Successfully reported
+56

Palms Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pansy Road, Primrose, Johannesburg, 4100, Gauteng
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palms Inn is in Germiston naby Huddle Park Gholfbaan, Glendower Gholfklub en die Knights Skietbaan. Die eenheid is ook naby verskeie plaaslike restaurante en winkels.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede naamlik Palms Inn 1 en Palms Inn 2. Die slaapkamers beskik oor gemaklike beddens. Die badkamers het elkeen of 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan ook 'n ete by die kombuistafel geniet.

Daar is ook 'n TV, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste kan ook die buite-sitarea op die perseel geniet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, visvang, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gerhardus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Pansy Road, Primrose, Johannesburg, 4100, Gauteng
  • Gaste dink Palms Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pansy Road, Primrose, Johannesburg, 4100, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb5c4d905224f41bd4e1e76ab759bd799ba66a66fba963ce48daea65f60a2051c41f716285daf4b8df3b7680c8ad4aca1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Pansy Road Primrose 4100 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1865714 28.1542169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang