Successfully reported

Palms on Fourth

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rika O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Perfek. Baie lekker. Al die geriewe is daar. Gasheer en vrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizan D
1 nag
5.0
Aug 2025

Place was neat and clean. Michelle went out of her way to accommodate us. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly by Michelle en Theo. Hulle het ons baie welkom laat voel, ons sal enige tyd weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
Enige tyd welkom.

Danielle E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netjiese en ruim eenheid. Eenheid is skoon en netjies, en het genoeg ruimte gehad vir ons gesin. Dit is groter as die meeste van die verblyf in Oos-London en het self 'n buitebraai met 'n stoep. Eenheid is goed geleë en beskik oor die nodige breek- en elektriese ware. Dankie, Michelle, jou plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê, julle is welkom terug enige tyd. Groete Michelle en Theo.

Max S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Best of the best. Super! Netflix, air fryer, washing machine, 2 TVs. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
It was such a pleasure hosting you Thank you Michelle and Theo

Lynette P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ek beveel hulle baie aan. Wonderlike mense. Baie gerieflike plek met als wat nodig is. Baie, baie lekker. Gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Michelle en Theo

Magna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en goed ingerig. Michelle en Theo het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons bly lekker. Die eenheid is netjies en goed ingerig met baie ekstras in die kombuis, kamer en badkamer. Die bed en beddegoed is van goeie gehalte en ons het heerlik geslaap. Kamer was lekker koel met die lugversorger. Lekker stort met water wat sterk vloei en groot en goeie gehalte handdoeke. Ligging stapafstand van die see en ons het altyd veilig gevoel en die verblyf is goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
Dit was 'n groot plesier om Magna en gesin te huisves, baie vriendelike gaste. Ons gastehuis was baie mooi opgepas, so skoon en netjies gelos. Ons is bly dat hulle dit by Palms on Fourth geniet het, hulle is welkom terug enige tyd.

Hannes B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Alles wat jy nodig het, baie netjies. Baie lekker en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
Baie dankie, julle is welkom terug enige tyd.

Elfriede C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Was heerlik. Ja, baie dankie. Theo en Michelle was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Palms on Fourth
Groot plesier altyd welkom terug. Groete Michelle en Theo

Ignatious D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Our stay was fun. The hosts were very welcoming and friendly. Our stay was nice, relaxing, comfortable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Palms on Fourth
It was such a pleasure to host Ignatious and his lovely family, they left our place so neat and tidy, welcome back anytime

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 4th Street, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499ce5781fb2239ee6464a020c432ba60a060a1cee33e6a2368cd094e0857514652e3f460f10fcf3c57bc3cbe6a9a7ec363f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 12 4th Street Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.940511905757 28.011315557043
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang