Successfully reported

Palmwag Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2022

Uiters swak en teleurstellend, geen waarde vir geld. Swak geriewe en organisasie vir ete in aande en ander.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tiaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitstekend! Alles uitstekend. Personeel en bestuur is van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Oase in die dor omgewing. Ons ontvangs was vriendelik en daarna is ons ingelig oor die lodge. Die kamers is netjies en gerieflik. Ongelukkig het dit nie 'n yskas nie. Dit sal ek aanbeveel. Die maaltye is waarde vir geld. Daar kort hier en daar afronding soos om servette op die ontbyt tafel te hê. Die personeel het ook meer opleiding nodig, na fyner detail om te sien. Alhoewel die omgewing so mooi is, het ons vinnig vergeet daarvan

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Baie mooi en lekker. Geniet blyplek en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 104
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 104
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Tp0xKgnXEsPxiD9jyjwkimtReWS8nI1EVaXfMpZufECjrgbE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 104 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the C43 Palmwag Lodge and Campsite Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.886299066396 13.936500613492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang