Palmwag Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
- Vanaf R5 104 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmwag Lodge is tussen Kaokoland en die Skedelkus geleë, waar die plat Etendeka-berg en die rooi rotse die Uniabrivier ontmoet. Die lodge is tussen die makalani-palmbome en groot mopane-bome geleë en het 'n uitsig oor die Damaraland-landskap. Palmwag Lodge werk saam met die buur-bewareas soos die Ministerie van Omgewing en Toerisme en die Save the Rhino Fonds om die area se wild te bewaar, en bied dus 'n uitsonderlike Afrika-ervaring.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied insluitend grasdak-standaardbaksteeneenhede en Comfort-kamers met 2 enkelbeddens asook 2 Comfort-gesinskamers. Elke kamer het enkelbeddens of 'n dubbelbed, muskietnette, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n waaier. 'n Stoep met stoele en 'n tafel bied die ideale plek om te ontspan.
Die lodge bied begeleide staptoere, 'n dag of oggend om die area verken en ’n sonsondergang-rit in die Palmwag Konsessie wat 582,000 hektaar groot en volop wild het. Dié aktiwiteite kan by die lodge bespreek word teen ’n ekstra koste per persoon. Palmwag Lodge bied veilige parkeerplek, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroeg en 'n restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
- Gaste dink Palmwag Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang